Erwin en Lyzette Schwella van CiviNovus, in samewerking met Ligstad Bellville, vertel meer van die opwindende Afvalplastiek Kompetisie waarvoor ons nou kan begin inskryf. Vir meer inligting kontak lyzette@civinovus.co.za or erwin@civinovus.co.za
Verhale (Blog)
Wie het die waarheid beet? – Getuienisaksie
Wie het die waarheid beet?Mariëtte Ekologie, Nuus Die feit dat nie alle wetenskaplikes deur die navorsing van Keeling (sien verlede week se bydrae) oortuig word nie en veral ook nie saamstem dat dit die mens is wat die groot verhoging in CO2-vlakke in die aarde se atmosfeer veroorsaak nie, konfronteer ons met die volgende vraag:...
"Wie het die waarheid beet? – Getuienisaksie"Lees verder
MES aksie en Caledon Gemeente
Ons sien uit na ‘n besoek aan MES aksie later in 2020 asook ‘n besoek van MES aksie aan ons op 8 Maart 2020 deur ds. Fourie Truter.
Die Keeling-meeting van CO2 – belangrik, of nie? Mariëtte Ekologie, Nuus
Koolstofdioksied (CO2) is een van die gasse in die atmosfeer wat ‘n kweekhuisgas genoem word. Dit beteken dat dit een van die gasse is wat verhoed dat die son se hitte uit die aarde se atmosfeer ontsnap en dan daartoe bydra dat die aarde se temperatuur verhoog. Koolstofdioksied is nie sleg vir die aarde nie....
"Die Keeling-meeting van CO2 – belangrik, of nie? Mariëtte Ekologie, Nuus"Lees verder
Vir ons kinders
R138.00 As ‘n grootouer wil jy ‘n spesiale band met jou kleinkinders he. Maar dit is nie altyd maklik nie. Die jong gesinne beweeg deesdae dikwels in ‘n koorsagtige tempo rond. Selfs as julle in dieselfde dorp woon, kan dit dus moeilik wees om te kliek. As jy duisende kilometer ver bly, het jy bykomende...
"Vir ons kinders"Lees verder
DISASTERS AND THE CLIMATE DEBATE 2019
21st Nov 2019 . 0 SHARE By Donnelly McCleland Scientific American reports that: “2019 is very likely to be Earth’s second warmest year on record, behind 2016.” Based on statistics gathered, “the six warmest years on record globally since 1880 will end up being the last six years—2014 through 2019—with the peak occurring during the strong El Niño...
"DISASTERS AND THE CLIMATE DEBATE 2019"Lees verder
Sokker oor plaas en dorpsgrense
Daar word ons hier op ons eie skoolgronde so lekker verras deur Jongensklip se Sokkerspan. Die span van die mooie plaasskool het “gesteuwel en getrui” opgedaag by Laerskool Overberg se sportvelde op Dinsdag 17 September 2019. Dis die tweede jaar wat so ‘n informele sokkerdag tussen die Jongensklip en Overberg Laerskole gehou word. Informeel in...
By Diepgat verby die Berg op
Vrydag die 13de September het dit begin. (en alles was wonderlik en reg) Ons was so span van 8 wat die berg aangedurf het onder John Hauman se professionele leiding elke oomblik geniet het. Die Vrydag het ons ‘n kort maar heerlike stappie gehad tot by die oornag hut wat net-net genoeg spasie vir ons...
"By Diepgat verby die Berg op"Lees verder
Bergskoonmaak – Die sakke ritsel in die bosse
Met skok en skande het ons na mekaar gekyk toe ons die omvang van vullis op Swartberg sien. Die plastieksakke het teen sekere bosse gesit dat jy amper nie die bos kon sien nie. Jy kan baie te sê hê, en klomp redes en of verskonings aanbied oor hoekom ons berg lyk soos dit lyk,...
"Bergskoonmaak – Die sakke ritsel in die bosse"Lees verder
“Daar is nie hoop nie.”
Die artikel uit Vrydagnuus van die NGK Wes Kaap sinode het my aan die dink… Mariëtte Ekologie, Nuus “Jy moet vir my hoop gee”, sê RSG radiopersoonlikheid, Amoré Bekker aan dr Francois Durand van die Departement Dierkunde aan die Universiteit van Johannesburg. “Daar is nie … Daar is nie hoop nie”, antwoord dr Durand. Sy reguit antwoord...
"“Daar is nie hoop nie.”"Lees verder