Finansies

Sekerlik een van die mees bekwame finansiële diensgroepe wat geld sou kon koop (as hul te koop was)  Hierdie span dink saam oor ons roeping en streef daarna om sin te maak van inkomstes en uitgawes.  Hier word gepoog om God se hoop en liefde aan te gee en ook vir ons gemeente duidelik te maak waar ons geld spandeer en hoe.  Rentmeesterskap is belangrik vir die groep as roepingsopdrag.

Kontak vir Willie Eillert

Scroll to top