Heidehof

Ons gee God se hoop en liefde aan vir ons afgetredenes in Heidehof deur lewendige preekuitsendings op Sondae, besoeke en meelewing.  Heidehof is een van die top ouetehuise in ons area en die personeel is uit die boonste rakke.

AddressHoop St, Caledon, 7230
Phone+27 28 212 1806

Scroll to top