Plaasdiensgroep

Hierdie is ‘n staande diensgroep – wat beteken dat hulle vir langer dien op die groep as wat die normale kerkraadslid se termyn is.  Die rede is dat ons meer kontinuiteit nodig het met die sake van die plaas.  Die groep se doel is om ons gemeente se plaas so te bestuur dat ons ‘n voorbeeld is van goeie rentmeesters ook van grond.

Kontak vir Heinie Fourie

Scroll to top