Verhale (Blog)

Aswoensdag in Grendeltyd

Welkom by hierdie spesiale Aswoensdag-geleentheid vir 2021! Om ‘n sinvolle belewenis van hierdie Aswoensdag te onderneem, wil ons vra dat jy (en jou gesin) die volgende gereed kry voordat jy met die res van die geleentheid voortgaan. Benodighede: ● ‘n Stuk tou of wol of lint ● ‘n Bietjie as of grond en olie...

"Aswoensdag in Grendeltyd"Lees verder

Advent 2020

Ons weet God is met ons, tydens Kersfees vier ons weer daardie gebeurtenis wat die wete vir ons opskerp – Jesus se geboorte. Hierdie jaar, met grendeltyd in gedagte, gee ons twee advent-pakkies uit die een is in die kerk beskikbaar in boekieformaat  sowel as by die onderstaande skakel die ander een is net...

"Advent 2020"Lees verder

Skoon elektrisiteit is ‘n moontlikheid en ‘n moet!

Skoon elektrisiteit word opgewek met hulpbronne en deur middel van metodes wat nie skadelik of nadelig is vir die omgewing nie. Vir inligting hieroor in die Suid-Afrikaanse konteks kan u die volgende skakel besoek: http://bit.ly/2WKUc2N Bo-aan die lys van hierdie hulpbronne is sonenergie. En omdat ons hiervan persoonlike ondervinding het, skryf ek hier daaroor. Die tyd is...

"Skoon elektrisiteit is ‘n moontlikheid en ‘n moet!"Lees verder
Scroll to top