deur Stephan Joubert (eKerk) |
Ons almal is deur die coronavirus gedwing om ’n groot deel van ons lewe op sosiale mediaplatforms deur te bring. Baie van ons se besighede, kuiers en kerk het hierheen geskuif. Sosiale media is nie net digitale pleisters tot alles weer na “normaal” terugkeer nie. Leer daarom om dit reg te gebruik, want dit gaan deel van ons realiteit in die toekoms wees. Hier is vier digitale gebooie, wat mag help:
Wees asseblief keurig en stylvol op sosiale mediaplatforms tot eer van die Heer aanwesig. |