Eiendomsdiensgroep

Hier is dit waar skouer aan die wiel gesit word met langtermyn eiendomsbeplanning sowel as die verwagte en normale krisis bestuur.  Ons versorg ons eiendom op so wyse dat probleme nie ophoop nie maar dat daar begroot word vir instandhouding en dat dit gedoen word.  Hier is ‘n span betrokke wat elkeen weet wat sy of haar taak is.

Kontak vir John Hauman

Scroll to top