Deur Stephan Joubert Die Bybel is ons anker. Dit is die Boek waarop ons staan. Maar ek het agtergekom dit is ’n ander vraag hoeveel mense weet regtig wat in die Bybel staan. Self is ek dwarsdeur my katkisasie jare in die kerk sonder om ooit een enkele Bybelboek deur te werk. Ja, ek...
"So, jy sê jy staan op die Bybel…"Lees verderVerhale (Blog)
Dit is nie so maklik nie, maar…
Dit is nie so maklik nie, maar… deur Stephan Joubert Dit is nie so maklik soos wat jy dink nie. Of so eenvoudig nie. Gereeld hoor mens sulke uitdrukkings. Hulle wat sulke dinge sê is heeltemal reg. As dit so maklik of so eenvoudig was, dan was dit! Dan het almal dit reggekry. Tereg...
"Dit is nie so maklik nie, maar…"Lees verderKerke verander/val en Christene kry perspektief
EXPANSIONIST TURKEY RECONQUERS ONE OF ORTHODOX CHRISTIANITY’S BIGGEST SYMBOLS 15th Jul 2020 . 0 SHARE By Donnelly McCleland Turkey and the European Union (EU) clashed on Monday over Ankara’s decision to change the status of Hagia Sophia from a museum to a mosque and its continued energy exploration in disputed Mediterranean waters. After their...
"Kerke verander/val en Christene kry perspektief"Lees verderPAS OP VIR POSDUIFSINDROOM
10 Julie 2020Johan Van der MerweTerug na die toekoms Hierdie is ‘n opiniestuk. Die skrywer se standpunte weerspieël nie noodwendig dié van Kerkbode nie. Pas op vir posduifsindroom. So waarsku ’n bekende ekonoom oor die gevolge van die inperking te midde van die Covid-19-pandemie. Posduiwe moet mos daagliks uit hulle hok gelaat word sodat hulle kan vlieg....
"PAS OP VIR POSDUIFSINDROOM"Lees verderJUST A MINUTE: THE NEXT CRISIS
30th Apr 2020 . 0 SHARE by Gustav Krös All around the world people are looking forward to ‘lockdowns’ being lifted so that they can return to their normal lives again. We are longing to go back to work, back to school or back to university. We want to visit our friends and family again, go...
"JUST A MINUTE: THE NEXT CRISIS"Lees verderWees stil en weet….
DEVOTIONS Week 1: Be still 26th Apr 2020 . 0 SHARE Psalm 46:10 “Be still and know that I am God! I will be exalted among the nations; I will be exalted throughout the earth!” The world truly finds itself in a time where fear is running rampant, where hearts are uncertain, where people are questioning...
"Wees stil en weet…."Lees verderPASTORALE BRIEF AAN SINODES/GEMEENTES/LERAARS
Geliefdes in die Here Jesus Christus Paulus moedig die gemeente in Kolosse aan tot volhardende gebed, waaksaamheid, dankbaarheid en oop deure vir die evangelie terwyl hy in gedwonge afsondering in die tronk is (Kol 4:2-6). Hy moedig die gemeente tot wyse optrede teenoor vreemdelinge aan én dat hulle, net soos hy, die beste gebruik...
"PASTORALE BRIEF AAN SINODES/GEMEENTES/LERAARS"Lees verderWAT ’N VREEMDE WESE – ’N GESPREK MET LEONARD SWEET
17 Maart 2020Jaco StrydomNuwe stemme Hierdie is ‘n opiniestuk. Die skrywer se standpunte weerspieël nie noodwendig dié van Kerkbode nie. Die Church Report Magazine het Leonard Sweet gelys as een van die vyftig mees invloedryke Christene in die VSA. Hy is onder andere ’n professor in Kerkgeskiedenis met meer as tweehonderd PhD-studente wat tans onder hom studeer by verskillende universiteite...
"WAT ’N VREEMDE WESE – ’N GESPREK MET LEONARD SWEET"Lees verderAfvalplastiek Kompetisie
Erwin en Lyzette Schwella van CiviNovus, in samewerking met Ligstad Bellville, vertel meer van die opwindende Afvalplastiek Kompetisie waarvoor ons nou kan begin inskryf. Vir meer inligting kontak lyzette@civinovus.co.za or erwin@civinovus.co.za...
Wie het die waarheid beet? – Getuienisaksie
Wie het die waarheid beet?Mariëtte Ekologie, Nuus Die feit dat nie alle wetenskaplikes deur die navorsing van Keeling (sien verlede week se bydrae) oortuig word nie en veral ook nie saamstem dat dit die mens is wat die groot verhoging in CO2-vlakke in die aarde se atmosfeer veroorsaak nie, konfronteer ons met die volgende...
"Wie het die waarheid beet? – Getuienisaksie"Lees verder