Perspektief op God se Koninkryk

Die onderstaande is van Inkonteks – die data help ons om ‘n groter blik op ons realiteit te kry en te sien hoe ons as God se kinders kan optree in God se koninkryk.  27% toename in natuurlike rampe is dalk iets om te oordink. 4 jaar terug by ‘n Boerevereniging-vergadering op Caledon het Dave Pepler genoem dat ons meer ekstreme seisoenale wisselings moet verwag as ons dink aan klimaatsverandering.  27% toename in rampe bevestig dalk die stelling…. Hoe ons ook daarna kyk, dit is vandag Donderdag en ons kan God aanbid in Sy skepping – VANDAG.

Scroll to top