Evangelisasie

Sending soos ons dit dikwels noem, bring ons by Jesus se opdrag om Sy getuies te gaan wees.
Dit doen ons hier waar ons woon.
Dit doen ons daar waar God ons neem.

Kyk veral ook by ons Gemeenskapblad vir waar ons hoop en liefde aangee in Covid 19 inperking tyd.

Scroll to top