Afvalplastiek Kompetisie

Erwin en Lyzette Schwella van CiviNovus, in samewerking met Ligstad Bellville, vertel meer van die opwindende Afvalplastiek Kompetisie waarvoor ons nou kan begin inskryf.

Vir meer inligting kontak lyzette@civinovus.co.za or erwin@civinovus.co.za

Scroll to top