Verhale (Blog)

40 Dae Fokus 2021 – Lydenstyd

DIE WOORD – WEEKLIKSE RITME Week 1 40 Dae 2021- Lydenstyd- Wees lief vir MEKAAR Lesse van opoffering uit die lewe van Abraham OPENINGSWOORDE  Ons kom bymekaar om mekaar te ondersteun en aan te moedig in ons doel om totaal toegewyde, geesvervulde volgelinge van Jesus te wees.  Ons glo elkeen het iets om by te...

Aswoensdag in Grendeltyd

Welkom by hierdie spesiale Aswoensdag-geleentheid vir 2021! Om ‘n sinvolle belewenis van hierdie Aswoensdag te onderneem, wil ons vra dat jy (en jou gesin) die volgende gereed kry voordat jy met die res van die geleentheid voortgaan. Benodighede: ● ‘n Stuk tou of wol of lint ● ‘n Bietjie as of grond en olie (meng...

Advent 2020

Ons weet God is met ons, tydens Kersfees vier ons weer daardie gebeurtenis wat die wete vir ons opskerp – Jesus se geboorte. Hierdie jaar, met grendeltyd in gedagte, gee ons twee advent-pakkies uit die een is in die kerk beskikbaar in boekieformaat  sowel as by die onderstaande skakel die ander een is net by...

"Advent 2020"Lees verder

Skoon elektrisiteit is ‘n moontlikheid en ‘n moet!

Skoon elektrisiteit word opgewek met hulpbronne en deur middel van metodes wat nie skadelik of nadelig is vir die omgewing nie. Vir inligting hieroor in die Suid-Afrikaanse konteks kan u die volgende skakel besoek: http://bit.ly/2WKUc2N Bo-aan die lys van hierdie hulpbronne is sonenergie. En omdat ons hiervan persoonlike ondervinding het, skryf ek hier daaroor. Die tyd is regtig...

"Skoon elektrisiteit is ‘n moontlikheid en ‘n moet!"Lees verder

Scroll to top