Category: blog
DIE NG KERK SPREEK HAAR UIT OOR KORRUPSIE
7 September 2020Gustav ClaassenAktueel, Verklarings Die amptelike persverklaring wat hieronder ingesluit word, is nie ‘n nuusberig deur Kerkbode nie. Die persverklaring word in sy geheel hier gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk. Die NG Kerk spreek haar kommer uit oor die hoë voorkoms van sistemiese korrupsie...
"DIE NG KERK SPREEK HAAR UIT OOR KORRUPSIE"Lees verder
So, jy sê jy staan op die Bybel…
Deur Stephan Joubert Die Bybel is ons anker. Dit is die Boek waarop ons staan. Maar ek het agtergekom dit is ’n ander vraag hoeveel mense weet regtig wat in die Bybel staan. Self is ek dwarsdeur my katkisasie jare in die kerk sonder om ooit een enkele Bybelboek deur te werk. Ja, ek het...
"So, jy sê jy staan op die Bybel…"Lees verder
Dit is nie so maklik nie, maar…
Dit is nie so maklik nie, maar… deur Stephan Joubert Dit is nie so maklik soos wat jy dink nie. Of so eenvoudig nie. Gereeld hoor mens sulke uitdrukkings. Hulle wat sulke dinge sê is heeltemal reg. As dit so maklik of so eenvoudig was, dan was dit! Dan het almal dit reggekry. Tereg het...
"Dit is nie so maklik nie, maar…"Lees verder
Kerke verander/val en Christene kry perspektief
EXPANSIONIST TURKEY RECONQUERS ONE OF ORTHODOX CHRISTIANITY’S BIGGEST SYMBOLS 15th Jul 2020 . 0 SHARE By Donnelly McCleland Turkey and the European Union (EU) clashed on Monday [13 July] over Ankara’s decision to change the status of Hagia Sophia from a museum to a mosque and its continued energy exploration in disputed Mediterranean waters. After their first...
"Kerke verander/val en Christene kry perspektief"Lees verder
PAS OP VIR POSDUIFSINDROOM
10 Julie 2020Johan Van der MerweTerug na die toekoms Hierdie is ‘n opiniestuk. Die skrywer se standpunte weerspieël nie noodwendig dié van Kerkbode nie. Pas op vir posduifsindroom. So waarsku ’n bekende ekonoom oor die gevolge van die inperking te midde van die Covid-19-pandemie. Posduiwe moet mos daagliks uit hulle hok gelaat word sodat hulle kan vlieg. Dit...
"PAS OP VIR POSDUIFSINDROOM"Lees verder
JUST A MINUTE: THE NEXT CRISIS
30th Apr 2020 . 0 SHARE by Gustav Krös All around the world people are looking forward to ‘lockdowns’ being lifted so that they can return to their normal lives again. We are longing to go back to work, back to school or back to university. We want to visit our friends and family again, go to...
"JUST A MINUTE: THE NEXT CRISIS"Lees verder
Wees stil en weet….
DEVOTIONS Week 1: Be still 26th Apr 2020 . 0 SHARE Psalm 46:10 “Be still and know that I am God! I will be exalted among the nations; I will be exalted throughout the earth!” The world truly finds itself in a time where fear is running rampant, where hearts are uncertain, where people are questioning God,...
PASTORALE BRIEF AAN SINODES/GEMEENTES/LERAARS
Geliefdes in die Here Jesus Christus Paulus moedig die gemeente in Kolosse aan tot volhardende gebed, waaksaamheid, dankbaarheid en oop deure vir die evangelie terwyl hy in gedwonge afsondering in die tronk is (Kol 4:2-6). Hy moedig die gemeente tot wyse optrede teenoor vreemdelinge aan én dat hulle, net soos hy, die beste gebruik van...
"PASTORALE BRIEF AAN SINODES/GEMEENTES/LERAARS"Lees verder
WAT ’N VREEMDE WESE – ’N GESPREK MET LEONARD SWEET
17 Maart 2020Jaco StrydomNuwe stemme Hierdie is ‘n opiniestuk. Die skrywer se standpunte weerspieël nie noodwendig dié van Kerkbode nie. Die Church Report Magazine het Leonard Sweet gelys as een van die vyftig mees invloedryke Christene in die VSA. Hy is onder andere ’n professor in Kerkgeskiedenis met meer as tweehonderd PhD-studente wat tans onder hom studeer by verskillende universiteite in...
"WAT ’N VREEMDE WESE – ’N GESPREK MET LEONARD SWEET"Lees verder