Ds. Dewald du Toit Teks: Openbaring 5:1-14 Tema: Lyne in Openbaring
Category: blog
Boodskap Sondag 16 Mei
Ds. Marinus Theron Tema: Job se vraagteken en God se twee uitroeptekens. Teks: Job
40 Dae Fokus 2021 – Lydenstyd
DIE WOORD – WEEKLIKSE RITME Week 1 40 Dae 2021- Lydenstyd- Wees lief vir MEKAAR Lesse van opoffering uit die lewe van Abraham OPENINGSWOORDE Ons kom bymekaar om mekaar te ondersteun en aan te moedig in ons doel om totaal toegewyde, geesvervulde volgelinge van Jesus te wees. Ons glo elkeen het iets om by te...
Aswoensdag in Grendeltyd
Welkom by hierdie spesiale Aswoensdag-geleentheid vir 2021! Om ‘n sinvolle belewenis van hierdie Aswoensdag te onderneem, wil ons vra dat jy (en jou gesin) die volgende gereed kry voordat jy met die res van die geleentheid voortgaan. Benodighede: ● ‘n Stuk tou of wol of lint ● ‘n Bietjie as of grond en olie (meng...
Advent 2020
Ons weet God is met ons, tydens Kersfees vier ons weer daardie gebeurtenis wat die wete vir ons opskerp – Jesus se geboorte. Hierdie jaar, met grendeltyd in gedagte, gee ons twee advent-pakkies uit die een is in die kerk beskikbaar in boekieformaat sowel as by die onderstaande skakel die ander een is net by...
"Advent 2020"Lees verder
Perspektief op God se Koninkryk
Die onderstaande is van Inkonteks – die data help ons om ‘n groter blik op ons realiteit te kry en te sien hoe ons as God se kinders kan optree in God se koninkryk. 27% toename in natuurlike rampe is dalk iets om te oordink. 4 jaar terug by ‘n Boerevereniging-vergadering op Caledon het Dave...
Produkte wat NIE herwin moet word nie
Dalk was jy van mening dat mens alles wat van plastiek, papier of tin gemaak is, kan herwin, maar dis nie waar nie. Dewald Hoffmann van ons Groen Span gee hierdie week eko-wenke oor produkte wat nie herwinbaar is nie. Wees bedag op produkte wat nie bio-afbreekbaar is nie, wat besmet is met kos of...
"Produkte wat NIE herwin moet word nie"Lees verder
Skoon elektrisiteit is ‘n moontlikheid en ‘n moet!
Skoon elektrisiteit word opgewek met hulpbronne en deur middel van metodes wat nie skadelik of nadelig is vir die omgewing nie. Vir inligting hieroor in die Suid-Afrikaanse konteks kan u die volgende skakel besoek: http://bit.ly/2WKUc2N Bo-aan die lys van hierdie hulpbronne is sonenergie. En omdat ons hiervan persoonlike ondervinding het, skryf ek hier daaroor. Die tyd is regtig...
"Skoon elektrisiteit is ‘n moontlikheid en ‘n moet!"Lees verder
Hervorming is ’n blywende opdrag
HERVORMING IS ’N BLYWENDE OPDRAG WD Jonker Die Burger, 27 Oktober 1990 Dit is in die Protestantse wêreld gebruiklik om op die Sondag wat die naaste aan die 31ste Oktober is, die Reformasie van die 16de eeu te herdenk. Die karakter van hierdie herdenking neem lankal nie meer die vorm aan van ’n negatiewe bestryding...
"Hervorming is ’n blywende opdrag"Lees verder
Gepaste gebooie vir ons aangepaste “normale“ lewe
deur Stephan Joubert (eKerk) Ons almal is deur die coronavirus gedwing om ’n groot deel van ons lewe op sosiale mediaplatforms deur te bring. Baie van ons se besighede, kuiers en kerk het hierheen geskuif. Sosiale media is nie net digitale pleisters tot alles weer na “normaal” terugkeer nie. Leer daarom om dit reg te...
"Gepaste gebooie vir ons aangepaste “normale“ lewe"Lees verder