Produkte wat NIE herwin moet word nie

Dalk was jy van mening dat mens alles wat van plastiek, papier of tin gemaak is, kan herwin, maar dis nie waar nie. Dewald Hoffmann van ons Groen Span gee hierdie week eko-wenke oor produkte wat nie herwinbaar is nie. Wees bedag op produkte wat nie bio-afbreekbaar is nie, wat besmet is met kos of olierigheid, komponente wat te ingewikkeld is om van mekaar te skei, soos elektroniese kabels (e-waste is ‘n opsie van herwinning hiervan), spuitkannetjies, batterye, spieëls ensovoorts.
Lees gerus meer hieroor by:
https://www.insider.com/things-that-dont-belong-in-recycling-2018-4#flammable-liquids-15
Scroll to top