Die Keeling-meeting van CO2 – belangrik, of nie? Mariëtte Ekologie, Nuus

Koolstofdioksied (CO2) is een van die gasse in die atmosfeer wat ‘n kweekhuisgas genoem word. Dit beteken dat dit een van die gasse is wat verhoed dat die son se hitte uit die aarde se atmosfeer ontsnap en dan daartoe bydra dat die aarde se temperatuur verhoog. Koolstofdioksied is nie sleg vir die aarde nie....

"Die Keeling-meeting van CO2 – belangrik, of nie? Mariëtte Ekologie, Nuus"Lees verder

Vir ons kinders

R138.00 As ‘n grootouer wil jy ‘n spesiale band met jou kleinkinders he. Maar dit is nie altyd maklik nie. Die jong gesinne beweeg deesdae dikwels in ‘n koorsagtige tempo rond. Selfs as julle in dieselfde dorp woon, kan dit dus moeilik wees om te kliek. As jy duisende kilometer ver bly, het jy bykomende...

"Vir ons kinders"Lees verder

DISASTERS AND THE CLIMATE DEBATE 2019

21st Nov 2019 .  0  SHARE By Donnelly McCleland Scientific American reports that: “2019 is very likely to be Earth’s second warmest year on record, behind 2016.” Based on statistics gathered, “the six warmest years on record globally since 1880 will end up being the last six years—2014 through 2019—with the peak occurring during the strong El Niño...

"DISASTERS AND THE CLIMATE DEBATE 2019"Lees verder

“Daar is nie hoop nie.”

Die artikel uit Vrydagnuus van die NGK Wes Kaap sinode het my aan die dink… Mariëtte Ekologie, Nuus “Jy moet vir my hoop gee”, sê RSG radiopersoonlikheid, Amoré Bekker aan dr Francois Durand van die Departement Dierkunde aan die Universiteit van Johannesburg. “Daar is nie … Daar is nie hoop nie”, antwoord dr Durand. Sy reguit antwoord...

"“Daar is nie hoop nie.”"Lees verder

Relevansie van jou saamwees

Moet die gemeente daarna streef om relevant te wees? Hierdie vraag lok uiteenlopende antwoorde by mense uit. Niemand wil tog deel wees van ‘n kerk wat irrelevant is nie, maar baie mense assosieer relevansie met allerhande foefies en oppervlakkige boodskappe. Die Bybel skilder relevansie as ‘n vaardigheid van dissipels wat die evangelie van Christus in...

"Relevansie van jou saamwees"Lees verder

DROOGTE: KOS OF ’N KOEVERTJIE?

DROOGTE: KOS OF ’N KOEVERTJIE? Uit die PSD van Diaconia se kantoor: “Hoe verduidelik ’n mens dat ’n koevertjie in die hand nou beter gaan wees as ’n kospakkie?”  Met groot versigtigheid en ’n sagte stem probeer ’n dominee vir my verduidelik dat kospakkies en geskenke só kosbaar is, maar dat die droogte gemeenskappe in ’n volgende...

"DROOGTE: KOS OF ’N KOEVERTJIE?"Lees verder

Scroll to top