Gemeentebediening
Die groep is lewendig en aan die gang en soek geleenthede waar hulle God se hoop en liefde kan aangee. Ons Vrouediens is ook sedert middel 2019 deel van die groep. Vergaderings is kort by die groep en diensgeleenthede baie.
Van die sake op hul agenda is: Damesaksies, studigroep, verhoudingspasie, vierings en groei geleenthede. Daar is ook natuurlik die admin deeltjie so nou en dan.
Kontak vir Nicolaas Louw
In die tyd van inperking leef ons uit Jesus se genade, gesels met God.
By Diepgat verby die Berg op
Vrydag die 13de September het dit begin. (en alles was wonderlik en reg) Ons was so span van 8 wat die berg aangedurf het onder John Hauman se professionele leiding elke oomblik geniet het. Die Vrydag het ons ‘n kort maar heerlike stappie gehad tot by die oornag hut wat net-net genoeg spasie vir ons […]
Bergskoonmaak – Die sakke ritsel in die bosse
Met skok en skande het ons na mekaar gekyk toe ons die omvang van vullis op Swartberg sien. Die plastieksakke het teen sekere bosse gesit dat jy amper nie die bos kon sien nie. Jy kan baie te sê hê, en klomp redes en of verskonings aanbied oor hoekom ons berg lyk soos dit lyk, […]