• AANBIDDING

Aanbidding

Ons gemeente het 'n diverse groep musikante.  Die span word gelei deur Wessel Swart. In die begin van elke kwartaal kom die musikante bymekaar en beplan die kwartaal se lof en aanbidding tydens Sondae oggende. Ook die aand lof en aanbiddingsgeleenthede word hier bespreek.

As jy wil deel word van die span kan jy enige tyd met Wessel skakel +27 72 432 8971

Scroll to top