CANSA
Cansa wil graag die pasient en sy of haar gesin ondersteun om veranderinge en verliese so sinvol moontlik te hanteer. Vir die diens het ons vrywilligers nodig om te help.
Kontak:
Jenny +27 83 270 7895
Anne-Marie +27 82 324 8934
Renee +27 83 315 7177
Marietjie +27 83 505 2453