Source: Geloof is soos tande borsel | DinkJeug 12 WENKE OM GELOOF DEEL VAN ELKE DAG TE MAAK Geloofsgewoontes is gewoontes wat jou deurlopend help om geestelik te groei. Net soos die gewoontes van tande borsel, bad en drie etes per dag ons help om skoon te leef en gesond te wees, is dit belangrik...