Verhale (Blog)

Relevansie van jou saamwees

Moet die gemeente daarna streef om relevant te wees? Hierdie vraag lok uiteenlopende antwoorde by mense uit. Niemand wil tog deel wees van ‘n kerk wat irrelevant is nie, maar baie mense assosieer relevansie met allerhande foefies en oppervlakkige boodskappe. Die Bybel skilder relevansie as ‘n vaardigheid van dissipels wat die evangelie van Christus in...

"Relevansie van jou saamwees"Lees verder

DROOGTE: KOS OF ’N KOEVERTJIE?

DROOGTE: KOS OF ’N KOEVERTJIE? Uit die PSD van Diaconia se kantoor: “Hoe verduidelik ’n mens dat ’n koevertjie in die hand nou beter gaan wees as ’n kospakkie?”  Met groot versigtigheid en ’n sagte stem probeer ’n dominee vir my verduidelik dat kospakkies en geskenke só kosbaar is, maar dat die droogte gemeenskappe in ’n volgende...

"DROOGTE: KOS OF ’N KOEVERTJIE?"Lees verder

Open post

2018 Begin

2018 het begin en …. dis ‘n heerlike droomryke jaar wat voorlê. Dalk met ons waterkrisis en ons gedagtes op 67 plekke om alles aan die gang te kry kan ons vanoggend lees/leer/hoor om anders te kyk na ons lewensverhouding met God en wat dit vir ons besige skedules kan beteken.  Ek lees die stuk...

"2018 Begin"Lees verder

Scroll to top